For the latest version of the SUSE® Linux* Enterprise Desktop 10 SP1 Release Notes, see http://www.novell.com/documentation/sled10/readme/release_notes_sp1.html .
For SUSE Linux Enterprise Desktop 10 SP1 documentation, see http://www.novell.com/documentation/sled10.
Novell, Inc. maak geen aanbiedings of bied geen waarborge in verband met die inhoud of gebruik van hierdie dokumentasie nie, en is spesifiek gevrywaar van enige uitdruklike of geïmpliseerde waarborge van verkoopsvernuf of geskiktheid vir enige bepaalde doel. Verder behou Novell, Inc. die reg voor om te eniger tyd hierdie publikasie te hersien en die inhoud te wysig, sonder die verpligting om enige persoon of entiteit in kennis te stel van sodanige hersiening of wysigings.
Verder maak Novell, Inc. geen aanbiedings of bied geen waarborge in verband met enige sagteware nie, en is spesifiek gevrywaar van enige uitdruklike of geïmpliseerde waarborge van verkoopsvernuf of geskiktheid vir enige bepaalde doel. Verder behou Novell, Inc. die reg voor om te eniger tyd wysigings aan te bring aan enige en alle gedeeltes van Novell-sagteware, sonder die verpligting om enige persoon of entiteit in kennis te stel van sodanige wysigings.
Enige produkte of tegniese inligting wat onder hierdie Ooreenkoms voorsien is, kan onderworpe wees aan Verenigde State-uitvoerbeheermaatreëls en die handelswette van ander lande. U aanvaar om te voldoen aan alle uitvoerbeheermaatreëls en om enige vereiste lisensies of klassifikasie te verkry om gelewerde goedere uit te voer, weer uit te voer of in te voer. U aanvaar om nie uit te voer of weer uit te voer na entiteite op die huidige Verenigde State-uitvoeruitsluitingslyste of na enige verbode of terroristelande soos in die Verenigde State-uitvoerwette gespesifiseer nie. U aanvaar om nie goedere te gebruik vir verbode kern-, missiel- of chemies-biologiese wapentuig-eindgebruikers nie. U word verwys na http://www.novell.com/info/exports/ vir meer inligting oor die uitvoer van Novell-sagteware. Novell aanvaar geen verantwoordelikheid as u misluk om enige nodige uitvoergoedkeurings te verkry nie.
Copyright ® 2007 Novell, Inc. All rights reserved. No part of this publication may be reproduced, photocopied, stored on a retrieval system, or transmitted without the express written consent of the publisher.
Novell, Inc. het intellektuele eiendomsregte wat verband hou met tegnologie beliggaam in die produk wat in hierdie dokument beskryf word. In die besonder en sonder beperking, kan hierdie intellektuele eiendomsregte een of meer van die V.S.-patente insluit, soos gelys by http://www.novell.com/company/legal/patents en een of meer bykomende patente of wagtende patentaansoeke in die V.S. en in ander lande.
Wat Novell-handelsmerke betref, sien Novell se Handelsmerk ad diensmerklys (http://www.novell.com/company/legal/trademarks/tmlist.html). Alle derdeparty-handelsmerke is die eiendom van hul onderskeie eienaars.